Up START » Bilder.fun-toplevel » fun-toplevel Prev Next Slideshow

 Voriges Bild  Nächstes Bild  Index
bullet_proof
nigger_joe_tar_soap
nothing_happened
 
RedirProxy Web Sharer GPSimage Photo Locator WebDudel Wifi Disco
idiot_beside_me.jpg - Gamat sit in sy garage  waar hy die laaste goed moet ontruim en bepeins sy lot.  Hy't sy huis verloor, sy werk  verloor en sy vrou het die kinders gevat en hom  geskei. Hy sien 'n kas met  wynbottels en loop soontoe. Hy vat 'n  lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: "Djy issie reason lat ekkie 'n  vrou hettie!"Hy vat 'n  tweede bottel: "Djy issie reason lat ekkie kinners  hettie!" Derde bottel: "Djy issie  reason lat ekkie 'n job hettie!" Vierde  bottel: "Djy issie reason lat ekkie 'n huis  hettie!" Hy vat die vyfde bottel  en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn. Hy sit die bottel saggies  neer en sê: "Staan djy eers eenkant toe, my broe.  Ek sien djy wassie  involved nie"
 
blowing-anger
traffic_lanes
hungry_like_the_wolf

Find more fun pages:
Find more daily jokes
Find funny power points
Get your British satellite TV
Gamat sit in sy garage waar hy die laaste goed moet ontruim en bepeins sy lot. Hy't sy huis verloor, sy werk verloor en sy vrou het die kinders gevat en hom geskei. Hy sien 'n kas met wynbottels en loop soontoe. Hy vat 'n lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: "Djy issie reason lat ekkie 'n vrou hettie!" Hy vat 'n tweede bottel: "Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!" Derde bottel: "Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!" Vierde bottel: "Djy issie reason lat ekkie 'n huis hettie!" Hy vat die vyfde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn. Hy sit die bottel saggies neer en sê: "Staan djy eers eenkant toe, my broe. Ek sien djy wassie involved nie"
eXTReMe Tracker